Dankie Johan, dit klink na 'n goeie vooruitsig. Ek bestel graag die boek aanlyn maar wil ook 5 boeke aankoop vir kliënte geskenke. Ek's van 6 - 9 Februarie in Stellenbosch en bly in die Stellenbosch Hotel - kan ek jou daar stiek vir koffie/ontbyt om o.a. dié 5 boeke te teken? Dan kan ons ook 'n vinnige geselsie aanknoop as dit OK is met …
Dankie Johan, dit klink na 'n goeie vooruitsig. Ek bestel graag die boek aanlyn maar wil ook 5 boeke aankoop vir kliënte geskenke. Ek's van 6 - 9 Februarie in Stellenbosch en bly in die Stellenbosch Hotel - kan ek jou daar stiek vir koffie/ontbyt om o.a. dié 5 boeke te teken? Dan kan ons ook 'n vinnige geselsie aanknoop as dit OK is met jou?

Groete,
Renier Holtzhausen
rholtzhausen@anchorcapital.co.za
0832726970